The Outpost Dullstroom

Die Oppi-Plaas Fees in Dullstroom skop af die oggend van 15 Junie, deur 16 Junie 2024, en is familievriendelik. Daar is 'n groot verskeidenheid stalletjies, kunstenaars, kinder vermaak en 'n "bull rodeo". Hoofkunstenaar die jaar is Steve Hofmeyr. 

Kunstenaars en vermaak

Steve Hofmeyr - Demi Lee Moore - Jo Black - John Rock Prophet - Barto - Nicholis Louw - Steam Boere Orkes - Shané - Chris Steyn - Moonshine Country Blues Band - Matie van Graan - Dienkie and Doedels - Visvangkompetisie - Colour Run - 3D Barrel Racing - Perdry vs Motorfietse - Landloop - Triathlon - Stalletjies - UNIMOG en F250 Klub en vele meer.

FACEBOOK
TIKTOK
INSTAGRAM
The Outpost Dullstroom, Machadodorp Road, Dullstroom, Mpumalanga.